Description
Kasteel De Haar en die ou stad
In die hart van Nederland, op n mooi stukkie land in Utrecht genoem Haarzuilens; kry mens die grootste en mees luukse kasteel in die hele land- Kasteel De Haar. Die kasteel is omring deur n pragtige landgoed en antieke mure; wat n unieke belewenis bied. Daarna, word u deur Seemore Dutch geneem naar die besige historiese middestad van Utrecht.
Die grootse kasteel in Nederland
Kasteel De Haar het 200 kamers met so veel as 25 badkamers. Elke kamer is anders gemubileerd en het sy eie unieke karakter. Elke stuk van die dak, vloer en muur is vol versiering. Daar is ook spesiale antieke versamelings van Chinese en Japanese ceramieke van de Middel Ooste af en n manjifieke versameling van porselein, silver, skilderye en meubels.
Die kasteel is op n groot typise Nederlandse erf, waar u op verskeie klein paadjies kan loop, tussen bome wat tot en met 140 jaar oud is. U kan so veel tyd op die erf spandeer as wat u nodig vind en fotos is meer as welkom- by voorbeeld, in die tuin vol rose of van bokke en ander diere. Die tuine om die kasteel is geinspireer deur die sprokiestuine buite kant Versailles in Parys. U kan ook die Port Kasteel besoek wat hondere trappe het om te klim en paadjies het om te stap; of u kan lekker rus in die Coach House of Tuyn House.
Die Ou Stad
Nederlandse kanale, historiese gebouwe en gesellige Nederlandse straatjies. Geniet die oue Utrecht en ontdek de mooiste dele van ons stad. Met die Dom Kerk as die centraale punt, kan mens altyd veilig voel terwyl u wandel langs die kanale en deur die ou strate. Loop deur die oudste deel van die stad en vind lang paaie propvol met winkeltjies, resturante en cafés. Die stad is altyd vol met lewendige mense en activiteite en ‘n sagte, warm gevoel. Daar is altyd n verassings om te vind in Utrecht!
Book hierdie toer
Kry ons by Kasteel De Haar en volg in die voetstappe van benkendes soos Brigitte Bardot, Coco Chanel, Yves Saint Laurent en Roger Moore. Die kasteel en die stad bied altwee n onvergeetbare ervaring aan. Die toer bied ook vervoer aan.
Wil u miskien nog meer van Utrecht ontdek? Oorweeg dan nog van ons ander toere waar mens, onder andere, die Dom Toring kan klim en ook verskeie museums kan besoek.
Reviews
There are no reviews yet.